Sunday, June 24, 2012

Dinner in Singapore


I had dinner with a few of my new colleagues in Singapore tonight: good Australian lamb chops with an Argentinian Merlot in the company of two Americans, a Brit and a Pakistani living in Dubai. I felt quite ordinary: a South African, living in South Africa with a preference for Karoo lamb and local Stellenbosch wines.

1 comment:

Anneret Wolfaardt said...

HI Hannes. Ek weet jy sou ons middagete baie geniet het as ek so na jou luister. 'n Dood gewone Carnarvon lammetjie bros gebraai in 'n SA binne-braai saam met......jy sal nooit kan raai!! Wacky Wine naweek, 2011. Onthou jy die Pretorianer wie aan die einde van die grondpad, bo in die Ashton berge 'n splinternuwe kelder gebou het en daardie ongelooflike Merlot gemaak het, vernoem na sy boerboel, Taigh?? Dit was ons SA rooi wyntjie saam met die SA tjoppie........volgende jaar gaan julle weer saam, dan maak ons weer so. Hy het hierdie jaar 'n groter verskeidenheid van wyne gehad en sy seuns hanteer die wynproe. SA groete. Anneret